Jaarboeke

Kwaliteitsversekeringbenaderings en -instrumente 711


 
Modulekode QPI 711
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Hierdie module is ontwerp om verskaffers van onderwys, opleiding en ontwikkeling (OOO) toe te rus met ‘n grondige kennis aangaande kwaliteitsversekering-, assessering- en akkreditasievereistes binne die konteks van die Nasionale Kwalifikasieraamwerk (NKR) se uitkomsgerigte onderwys- en opleidingsisteem. Dit het ook ten doel om OOO-verskaffers in staat te stel om ‘n kwaliteitsversekeringsisteem vir onderwys en opleiding in die praktyk te ontwikkel en te bestuur wat langtermyn akkreditasie sal verseker. Studente sal ‘n vermoë om die konsepraamwerk van die kwaliteitsbestuursisteem toe te pas te demonstreer asook begrip vir die sleutelrolle en funksies van bestuurders in die ontwerp en kontrole van die kwaliteitsbestuursisteem demonstreer.
Modulekrediete 16.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Wet, Wisk en Tegnologie-ond
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences